In die WegSleep Selfdoengids wys ons jou 34 projekte wat jy maklik self by die huis kan aanpak – van jou eie biltongboks bou tot hoe om jou wiellaers self te diens. Die Selfdoengids wys vir jou stap vir stap met tegniese tekeninge hoe jy met elke projek te werk moet gaan.

Frequency: Annually

Normal Cover Price: R 55.00

Number of issues annually: 1

R4400Single Issue

You May Be Interested In