Zuid-Afrika Spectrum vier die skoonheid van Suid-Afrika en die kreatiewe talent van sy mense. Zuid-Afrika Spectrum word vervaardig in Nederland. Dit is ’n tweetalige tydskrif – in Afrikaans sowel as Nederlands – met bydraes van die voorste joernaliste en wetenskaplikes uit Nederland, Suid-Afrika en Vlaandere. Zuid-Afrika Spectrum gee ’n oorsig van politiese, ekonomiese en kulturele ontwikkelings in Suid-Afrika, en gee spesiale aandag aan geleenthede waar Suid-Afrika en die Lae Lande mekaar ontmoet, ondersteun en verryk – in kultuur, geskiedenis, toerisme en handel. 

Frequency: Quarterly

Normal Cover Price: R 60.00

Number of issues annually: 4

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R20000

Back Issues

You May Be Interested In