Bloemnuus is die oudste tweetalige plaaslike koerant in Bloemfontein en is, wat verspreiding betref, ’n weeklikse plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis aan huishoudings in Bloemfontein en Heidedal voorsien word. Met ’n drukoplae van 42 176 koerante elke Donderdag bied Bloemnuus ’n sambreeldekking van Bloemfontein en Heidedal. Bloemnuus is ’n gehalte- plaaslike koerant met spesifieke fokus op plaaslike nuus van belang in Bloemfontein en Heidedal. Bloemnuus is deel van die Volksblad-groep se plaaslike koerante, wat weer deel van Media24 is.

Frequency: Weekly

Number of issues annually: 50

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R000

Back Issues

You May Be Interested In