Die Boland Gazette-groep bestaan uit vyf streeksgebonde koerante wat weekliks deur-tot-deur en by uitgesoekte afsetpunte reg oor die Boland versprei word. Die uitgawes is Swartland, Breederivier, Theewaterskloof & Kaap Agulhas, Helderberg, Stellenbosch en Paarl. Met hierdie vyf uitgawes verskaf die Gazette gehaltedekking vir meer as 25 dorpe en bereik dit ongeveer 200 000 lesers elke week. Die Gazette word gepubliseer deur Boland Media, wat verantwoordelik is vir al Media24 se plaaslike koerante in die Boland, insluitend DistriksPos, Eikestadnuus, Hermanus Times, Paarl Post, Worcester Standard, Weslander en Weskusnuus. 

Frequency: Weekly

Number of issues annually: 50

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R000

Back Issues

You May Be Interested In