Die Burger, ’n bekroonde Afrikaanse koerant, het in Julie 2015 sy eeufees gevier. Twee afsonderlike uitgawes, een in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap, verskyn ses dae per week. Die koerant bied aktuele nuusberigte en menings oor politiek, sake, sport en vermaak in Suid-Afrika en die buiteland. Gedrukte intekenare van Die Burger kry ook onbeperkte toegang tot die inhoud van Netwerk24.com, die koerant se aanlyn-tuiste. Besoek hierdie lys van afleweringsgebiede om te sien of die koerant in jou area afgelewer word.

Die Burger, an award-winning Afrikaans daily newspaper, celebrated its centenary in July 2015. Two separate editions are published six days a week for the Western and Eastern Cape. The paper provides topical news coverage and opinion pieces on politics, sports, lifestyle, business and entertainment in South Africa and abroad. Print subscribers of Die Burger also get unlimited access to the content of Netwerk24.com, the newspaper’s online home. Check this list of delivery areas to find out whether this newspaper can be delivered to your area.

Frequency: Daily

Normal Cover Price: R 6.50

Number of issues annually: 312

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R9125per month

Jou gunsteling Afrikaanse gesinstydskrif en plaaslike koerant is nou beskikbaar om digitaal te lees teen die spotgoedkoop bondelprys van slegs R99 per maand. Teken vandag in op hierdie bondel-aanbod om Huisgenoot sowel as Die Burger Oos-Kaap te lees op jou rekenaar, slimfoon of tablet waarookal jy is.

R9900per month

Select your preferred print subscription option from the dropdown below

R91250

Lead Time (Print): 2 - 3 Days

Back Issues

You May Be Interested In