Number of issues annualy – ± 50; Frequency - Weekly   Plaaslike gemeenskapsnuus is die hartklop van hierdie Afrikaanse plaaslike koerant wat weekliks op ‘n Woensdag versprei word. Met ‘n drukoplaag van 21 853 en leserstal van 82 000 word verseker dat die gemeenskap ingelig bly oor nuus wat in die streek gebeur. Die publikasie word in Kimberley van huis tot huis versprei asook by verskeie afsetpunte in 25 dorpe in die Noord-Kaap.   Verspreiding: Kimberley, Delportshoop, Warrenton, Postmasburg, Taung, Vryburg, De Aar, Colesburg, Petrusville, Hopetown, Schweizer Reneke, Jacobsdal, Petrusburg, Boshof, Christiana, Orania, Hartswater, Jan Kempdorp,  Daniëlskuil, Prieska, Douglas, Modderrivier, Ritchie, Lime Acres,  munisipaliteite, staatsdepartmente, hospitale, biblioteke en myne.
 
Kontakbesonderhede: Tel 053 831 2331 E-mail christiaan.cloete@volksblad.com

Frequency: Weekly

Number of issues annually: 50

R000Single Issue

Back Issues

You May Be Interested In