TygerBurger is ‘n tweetalige (Afrikaans en Engels) weeklikse
gemeenskapskoerant wat Woensdae in die noordelike voorstede van Kaapstad
versprei word. Amper 301 000 koerante word weekliks gratis in Bellville, Tygervallei,
Durbanville, Parow, Kuilsrivier, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood,
Milnerton, Table View, Bloubergstrand, Melkbosstrand, Eersterivier,
Elsiesrivier, Ravensmead and Belhar versprei. TygerBurger is jou eerste keuse
vir plaaslike nuus in die noordelike voorstede van Kaapstad.
Frequency: Weekly
Number of issues annually: 50