TygerBurger is ‘n tweetalige (Afrikaans en Engels) weeklikse gemeenskapskoerant wat Woensdae in die noordelike voorstede van Kaapstad versprei word. Amper 301 000 koerante word weekliks gratis in Bellville, Tygervallei, Durbanville, Parow, Kuilsrivier, Brackenfell, Kraaifontein, Goodwood, Milnerton, Table View, Bloubergstrand, Melkbosstrand, Eersterivier, Elsiesrivier, Ravensmead and Belhar versprei. TygerBurger is jou eerste keuse vir plaaslike nuus in die noordelike voorstede van Kaapstad.

Frequency: Weekly

Number of issues annually: 50

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R000

Back Issues

You May Be Interested In