Weslander is al vir meer as 40 jaar die nuusleier op die Weskus. Weslander is 'n weeklikse streekkoerant wat sedert 1972 gemeenskappe van Vredenburg, Saldanha, Hopefield, Paternoster, Jacobsbaai, Velddrif, Dwarskersbos, St Helanabaai, Langebaan en omgewing weekliks in Engels en Afrikaans inlig oor plaaslike nuus en verwikkelinge. Die inhoud bestaan uit algemene nuus, sport, jeug nuus, leefstyl en kuns, sosiale blaaie, briewe en opinie-blaaie en ‘n aparte sake-afdeling (ingesluit geklassifiseerde, eiendoms- en vakature-advertensies). Die nuus fokus op eksklusiewe plaaslike nuus. Die koerant handhaaf ‘n hoë standaard ten opsigte van inhoud en het ‘n lewendige, kleurvolle uitleg. Toekennings vir uitmuntende joernalistiek word gereeld gewen.

Frequency: Weekly

Normal Cover Price: R 6.40

Number of issues annually: 50

Select your preferred digital subscription option from the dropdown below

R2267per month

Select your preferred print subscription option from the dropdown below

R16650

Lead Time (Print): 0 - 1 Days

Back Issues

You May Be Interested In