Kaboedel-bondel (Maandeliks)

Description

Ontdek ’n nuwe manier van lees met Media24 se ongelooflike Kaboedel-bondelaanbod en geniet 14 van jou gunsteling-Afrikaanse tydskrifte alles in digitale formaat op jou tabletrekenaar of rekenaar teen slegs R135 per maand. Kry leefstyl- en mode-inspirasie in topverkopertitels soos SARIEIdees en Tuis, of waardevolle raad oor ouerskap in Suid-Afrika se enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif, Baba en Kleuter. Word meegevoer na droomagtige Afrika-bestemmings in Weg of beplan die ideale buitelugavontuur met WegRy en WegSleep. Bly op hoogte van die jongste verwikkelings in die vermaaklikheidswêreld en jou gunsteling-televisieprogramme met Huisgenoot en tvplusLandbouweekblad, die Afrikaanse Finweek en SA Jagter bied relevante en insiggewende leesstof vir almal met hierdie belangstellings. Nou ook met jou kykNET-tydskrif, Plekkie in die son en Om te skryf boeke. Kry hierdie hele kaboedel in een bondel en ondek ’n nuwe manier van lees!

Subscriptions included in this bundle